Posts

Opel Meriva Turbo Enjoy

A review of the Opel Meriva 1.4 Turbo Enjoy

Op die oog af lyk die Meriva net soos 'n tipiese multidoelvoertuig (MDV). Dit is net totdat jy die deure wil oopmaak. Dan besef jy dat hier iets anders aan die gang is. Die voor deure maak heel normaal oop, maar die agterste deure maak “verkeerd om” oop. Die skarniere sit aan die agterkant van die deur. Wat dit nog verder “snaaks” maak is dat die deure so byna reghoekig oopmaak. Die maak dat daar so amper 'n grot opening is wanneer beide deur oop is. Die afwerking is goed.

Opel Meriva 1.4T Cosmo

"The Opel Meriva is in its second generation here in SA, with…

The Opel Meriva, Astra GTC and the Chevy Captiva

The guys over at RPM TV have been very busy reviewing three…

Opel's new Meriva tried for size

"Think MPV and it’s unlikely the name of a little German mover…

Opel at Johannesburg International Motor Show

"General Motors South Africa (GMSA) will provide Opel fans with…